Allegorie van die grot

Allegorie van die grot

Die allegorie van die grot is een van die bekendste uittreksels uit die Griekse filosoof Plato se werke. Dit maak deel uit van sy dialoog Staat (VII 514A–520A.), wat fokus op die wese van die regverdigheid en poog selfs om 'n bloudruk te probeer stel vir die ideale staat. In die allegorie van die grot lê Plato sy opvattings uit oor menswees en die menslike kennis se verhouding met die realiteit.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy